Stories uit die Bybel vir kleuters - Interaktiewe Bybelstories vir kleuters

Stories uit die Bybel vir kleuters is n Bybel-app wat op elke bladsy animasie en klanke het wat kinders sal geniet. Die stories word vertel in kort, eenvoudige sinne wat fokus op die illustrasies en interaktiewe animasie. Also available in English as Stories from the Bible for Toddlers.Sluit die volgende in:20 Bybelstories met kleurvolle illustrasies deur Gill Guile.Die kort, maklik verstaanbare stories is Bybelgebaseer en geskik vir kleuters.50 animasies wat deur aanraking geaktiveer word met byklanke en musiek deur Christian Ehlers.Drie maniere om hierdie Bybel-app te lees:Ek lees self Lees die stukkies self soos n gewone boek.Lees vir my Die stukkies word vir jou voorgelees.My opname Voorsiening vir drie van jou eie opnames sodat jy later daarna kan luister.InhoudToe God die wreld gemaak hetNoag se arkn Ho toringMoses in die mandjieWeg uit EgipteDie Tien GebooieDie mure van JerigoSimsonDawid en GoliatDanil en die leeusJona en die groot visBaba Jesus word geboreDie groot visvangsDeur die dak na Jesus toeJesus gee die mense kosJesus maak die storm stilLasarus, staan op!Jesus word gekruisigJesus lewe!Terug hemel toeOor onsChristian Art Kids is n handelsmerk van Christelike Uitgewersmaatskappy, en is daaraan toegewy om God te verheerlik en Jesus Christus te dien deur die kreatiewe ontwikkeling, publikasie, verspreiding en kleinhandelbemarking van Christelike lektuur, Bybels en Skrifgefundeerde produkte.Ons ontvang graag terugvoer en resensies oor hierdie produk. Besoek ons by http://www.cumuitgewers.co.za/Besoek ons op Facebook:https://www.facebook.com/ChristelikeBoekeSA
Price USD8.99
License Purchase
File Size 69.05 MB
Version 1.0
Operating System iOS
System Requirements Compatible with: iphone3gs, iphone3gs, ipadwifi, ipadwifi, ipad3g, ipad3g, ipodtouchthirdgen, ipodtouchthirdgen, iphone4, iphone4, ipodtouchfourthgen, ipodtouchfourthgen, ipad2wifi, ipad2wifi, ipad23g, ipad23g, iphone4s, iphone4s, ipadthirdgen, ipadthirdgen, ipadthirdgen4g, ipadthirdgen4g, iphone5, iphone5, ipodtouchfifthgen, ipodtouchfifthgen, ipadfourthgen, ipadfourthgen, ipadfourthgen4g, ipadfourthgen4g, ipadmini, ipadmini, ipadmini4g, ipadmini4g